Our stock market simulation tool, comprehensive training, webinars and 24-7 support will provide you with the foundation to achieve success through smart investing.
With over 25 years of experience, ShareTrackin is the leader in the stock market, CFD and forex education. Let’s get you started on the road to financial freedom…

25
Years
of experience
in the stock
market, CFD & forex
education.

Happy client. Die opleiding wat ek van julle ontvang het was baie goed, sonder die opleiding sal n persoon dit nie maak nie . Al die agente wat my gehelp het was goed . Altyd stiptelik met hul tyd, wat wys die agente is goed opgelei. Oor die algemeen gaan dit ook wat die persoon insit om n sukses te maak . Maar wat Mnr Buffet sê, net 2% van aandeel kopers maak n sukses van die aandele koop en verkoop . Dit maak dat ek baie versigtig sal wees met wat ek sal koop. Sal aan die begin eers moet gebruik maak van julle om nie te verloor. Sê dankie vir Francois wat baie behulp saam was. Nogmaals dankie . Andre
Confidence booster. Excellent support! Training very motivating + helpful. I've been through most of the training and todays session we went over some of the more technical stuff which is something I thought I would never be able to understand, but luckily the team from ShareTrackin managed to convey the use for tools available.
Selfvertoue! My ervaring tot dusver was baie goed. Die span daar by ShareTrackin is baie hulpvaardig en is altyd bereid om my vrae te antwoord. Ek voel opgewonde om te kan begin verhandel op die mark en het baie meer selfvertoue want ShareTrackin staan agter my die hele pad, om my te help en die pad te wys. Die Video/webinare wat hul aanbied maak dinge ook 10 keer makliker en gee vir mens die voordeel op die mark wat ander plekke nooit kan gee nie. Dankie baie aan Sharetrackin!
Great tool with loads of assistance. ShareTrackin Encompass is an easy to use Analyses Tool. Loads of content for training as well as easy to read graphs and stats. Along with the Tool comes a great Technical/Training Team to help you with your Stock Trading Journey. All technicians I have worked with are well skilled and easy to communicate with.
ShareTrackin Training. Excellent experience, very impressed with the technical expertise and knowledge base of the ShareTrackin training team. The ShareTrackin software system is very detailed and user friendly.
Uitstekende diens. In my tyd by ShareTrackin en ook die opleidings klasse saam met die tegnikus het ek baie geleer en hul het dit baie verstaanbaar verduidelik. Agv julle goeie diens sal ek julle kan aanbeveel.
Happy client. Die tegnikusse se opleiding is baie goed en ek verstaan alles wat hulle aan my verduidelik. Die afsprake wat hulle met my maak kom hulle goed na. Ek sal die ShareTrackin sagteware definitief aanbeveel aan ander nuwe mense wat ekstra geld wil maak op die kantlyn.
Opgewonde! Ek was nog nie lank saam met shareTrackin nie, vandag was my eerste sessie maar dit was heel goed gewees. Ons gaan nog n lang pad stap saam met shareTrackin en ek is baie opgewonde vir dit. Die sagteware help beginners om aan die gang te kom op die mark en ook mense wat ervare is deur opsies te stuur van moontlike kope.
Sharetrackin CFD Trading The Sharetrackin team has been consistently providing quality support for the usage of the Sharetrackin trading software. Software is user friendly and comprehensive. I can recommend the software to anyone who wants to start trading CFDs.
Excellent software and Support to learn to trade on the Stock market to become financially independent.
Ek het nog geen probleem met die ShareTrackin Sagteware ervaar nie. Ek is dankbaar vir die ShareTrackin support span en sien uit na verdere opleiding. Ek is bly ek het aangesluit by ShareTrackin, hulle dienste is uit die boonste rakke uit en hulle is altyd daar vir jou.
My experience with ShareTrackin was very educational. Still have to learn but luckily the support team is right there to assist me. The technician makes sure that I practice the steps while he is connected to my computer so that he can make sure I do it right. I can recommend ShareTrackin.
Sharetrackin definitely makes it easier to invest and understand how to invest/trade. I would recommend ShareTrackin to anyone - new or experienced in the market. My experience with the ShareTrackin team thus far was good.
ShareTrackin verbeter elke jaar. Ek maak al vir ‘n rukkie gebruik van hul diense en dit raak net beter, veral met die opleiding wat hulle aandbied. Ek sal ShareTrackin verseker kan aanbeveel vir enige iemand.
Ek’s baie bly ek het by ShareTrackin aangesluit om te leer oor hoe die JSE werk. My ervaring met die maatskappy is uitstekend en ek is baie gelukkig met hulle. Ek beveel ShareTrackin aan vir enige iemand wat graag hulle inkomste wil groei.
Ek is baie gelukkig met Sharetrackin, want al verstaan ek nie lekker nie, die span by ShareTrackin sal my van voor af help om seker te maak ek kom reg. Hulle is baie behulpsaam. My algehele ervaring met ShareTrackin het baie verbeter en hul is baie goed in wat hul doen. Ek kan verseker ShareTrackin aanbeveel aan enige iemand - beginner of ervare.
ShareTrackin is baie stiptelik en die volledigheid van die Sharetrackin program is ook goed. Opleiers handhaaf n hoë standard en is daar n gemaklike kommunikasie. Ek hou baie van die stiptelikheid van afsprake. Webinars is baie professioneel en verbreed my kennis.
My training has been going well, it is a great experience and I hope very soon I will start making money. I won't hesitate to recommend the company to my fellow colleagues. Thank you, ShareTrackin!
Die is regtig 'n fantasiese firma om by te leer! Konstante hulp van die tegniese manne af, help met elke klein dingetjie wat ek vra en het my tot dusver soveel geleer dat ek dink my brein gaan bars van vreudge! Fantastiese leerprogram! Baie proffesioneel!
I started as a complete novice but due to the system, support and training, I am making good progress. Thank you ShareTrackin.
Best Technical advice found thus far. I requested assistance and the technical department went out of their way and is very persistent in their endeavours to get in-touch. I have recommended them and will do so again.
Die hulp wat ek kry by ShareTrackin is soos wat ek nog nooit enige ander plek gekry het nie, ek is dankbaar vir die Simulasie- en die opleidingssessies, en ek voel baie positief oor die sagteware en dienste. Met elke sessie wat ek saam met die tegniese span het, leer ek meer en meer.
ShareTrackin’s patient guidance is much appreciated and very helpful! Thank you ShareTrackin.
Sover kan ek ShareTrackin en personeel verseker aanbeveel. Ek vind hulle hulp en opleiding meer as voldoende. Almal is baie behulpsaam en vriendelik. Hulle is altyd bereid om mens by te staan met hulp.
Thank you ShareTrackin for helping me find my feet in the world of investments on the stock market. I could recommend ShareTrackin to anyone. I had a very good experience with them.
Kan enige tyd op ShareTrackin se knoppie druk om my te help. Back-up en support van die maatskappy is uitstekend!
Baie informatief, baie inligting sover gekry van die ShareTrackin sagteware, wel oppad na sukses.
ShareTrackin se personeel is toeganklik. As kliënt kan ek enige tyd inskakel en die diens is altyd vriendelik en professioneel.
Ek het absoluut goeie diens ontvang en die sagteware is fantasties en inligting is puik. Ek geniet dit elke oomblik. Kan nie beter nie.
Ek voel ek leer baie by ShareTrackin se tegniese span en vind die sagteware baie interessant. Die sagteware is baie maklik om te leer!
Baie gelukkig en baie tevrede met die sagteware, tegniese hulp en ondersteuning.
My experience with sharetrackin was good and the training was very informative. I would recommend sharetrackin to someone who is still starting of with trading.
Baie dankie vir uitstekende diens. Dit is van uitstaande gehalte en die personeel is hoogs opgelei. My algehele ervaring met sharetrackin was baie goed en bevredigend, ek sal sharetrackin defnitief verseker kan aanbeveel.
Sharetrackin Delight I have been taken to this trading journey by an ever so patient and professional company called sharetrackin. They took me from not knowing anything to right up to understanding how to read the signal and respond properly. They have made sure that I understand when to buy or sell and even pointed me to webinars that can assist me in this and for that I say thank you and keep up the good work
Best Forex education business Definitely the most real and helpful business in the forex world. Worth all the time and money !
I was involved in both the previous and new training programs. The new program is more informative and easier to use. Assistance from the training staff and the informative training and workshops are a great feature. I can recommend this program to everybody who are interested in trading on the stock exchange.
My wife and I recently purchased the Sharetrackin program and we were clueless about the stock market and how the program works. I was referred to the email address of Corne. I sent numerous (sometimes stupid) questions on several occasions but they were always answered by him as soon as possible. As a result, I am quite confident now to tackle the stock market, although I’ll have to ask more questions in future.
Beste Hendrik. Baie dankie vir die uitstekende aanbieding van gisteraand. Ek het al verskeie webinars insake aandele verhandelings bygewoon en joune is definitief een van die heel beste wat tegniese ontleding aanbetref. Ek gebruik Sharetrackin sedert Oktober 2012. ‘n Ou leer voortdurend en verfrissing van die geheue is baie belangrik. Die Sharetrackin program is vir my van kardinale belang en die koste daarvan is klein vergeleke met die inkomste wat dit genereer. Ek het ook al ‘n paar lelike foute gemaak en sal jou graag in die toekoms wil kontak wanneer ek twyfel.
Sharetrakin Goeie opvolg en goeie kenis van produk, baie behulpsaam. My ervaring saam met sharetrackin was baie goed gewees. Ek sal sharetrackin absoluut kan aanbeveel vir enige iemand.
Happy Customer What an amazing presentation from Zack De klerk the consultant from Sharetrackin. He helped me enroll in June 2021. Just yesterday I made R7000 profits in 2 hours using the education that I got from Sharetrackin. Thank you
Die tegnikus wat my gehelp het was baie vriendelik. My ervaring met sharetrackin was baie goed gewees, geen klagtes nie, baie behulpsaam. Ek sal sharetrackin kan aanbeveel aan enige iemand.
Amazing company I have been busy with this platform for about 3 weeks, and already I know more than I ever thought possible. Thank you everyone from the sharetrackin team for all your help so far. Don't get me wrong, it is very hard work. But the rewards are amazing
Thanks for all your help, feeling very comfortable dealing with Sharetrackin.