Andre T – Hello Peter 4 July 2022

Happy client.
Die opleiding wat ek van julle ontvang het was baie goed, sonder die opleiding sal n persoon dit nie maak nie .  Al die agente wat my gehelp het was goed . Altyd stiptelik met hul tyd, wat wys die agente is goed opgelei.  Oor die algemeen gaan dit ook wat die persoon insit om n sukses te maak . Maar wat Mnr Buffet sê, net 2% van aandeel kopers maak n sukses van die aandele koop en verkoop . Dit maak dat ek baie versigtig sal wees met wat ek sal koop. Sal aan die begin eers moet gebruik maak van julle om nie te verloor. Sê dankie vir Francois wat baie behulp saam was. Nogmaals dankie . Andre

 

×

For general enquiries – to be redirected to the needed department.

× Chat to us