Christo Olwage

Beste Hendrik.  Baie dankie vir die uitstekende aanbieding van gisteraand.  Ek het al verskeie webinars insake aandele verhandelings bygewoon en joune is definitief een van die heel beste wat tegniese ontleding aanbetref.

Ek gebruik Sharetrackin sedert Oktober 2012. ‘n Ou leer voortdurend en verfrissing van die geheue is baie belangrik. Die Sharetrackin program is vir my van kardinale belang en die koste daarvan is klein vergeleke met die inkomste wat dit genereer.

Ek het ook al ‘n paar lelike foute gemaak en sal jou graag in die toekoms wil kontak wanneer ek twyfel.

×

For general enquiries – to be redirected to the needed department.

× Chat to us