Doane G – Hello Peter 12 July 2022

Opgewonde!
Ek was nog nie lank saam met shareTrackin nie, vandag was my eerste sessie maar dit was heel goed gewees. Ons gaan nog n lang pad stap saam met shareTrackin en ek is baie opgewonde vir dit. Die sagteware help beginners om aan die gang te kom op die mark en ook mense wat ervare is deur opsies te stuur van moontlike kope.

×

For general enquiries – to be redirected to the needed department.

× Chat to us