Happy client.
Die tegnikusse se opleiding is baie goed en ek verstaan alles wat hulle aan my verduidelik. Die afsprake wat hulle met my maak kom hulle goed na. Ek sal die ShareTrackin sagteware definitief aanbeveel aan ander nuwe mense wat ekstra geld wil maak op die kantlyn.