Selfvertoue!
My ervaring tot dusver was baie goed. Die span daar by ShareTrackin is baie hulpvaardig en is altyd bereid om my vrae te antwoord. Ek voel opgewonde om te kan begin verhandel op die mark en het baie meer selfvertoue want ShareTrackin staan agter my die hele pad, om my te help en die pad te wys. Die Video/webinare wat hul aanbied maak dinge ook 10 keer makliker en gee vir mens die voordeel op die mark wat ander plekke nooit kan gee nie. Dankie baie aan Sharetrackin!